Hinterland Fuels gaan skoner!

  • 10 Januarie 2018
  • 1239
  •  Hinterland Fuels
  •  
  •  hinterland




Op die huidige oomblik is daar nog nie ʼn skedule vir die uitfasering by die takke nie omdat die proses deur die verskaffers gedryf word.

Die 50ppm diesel kan in ouer tegnologie dieselenjins gebruik word en het verskeie voordele vir motoriste. Vir meer inligting sien die aangehegte kommunikasie van Engen.

Vir meer inligting kontak asseblief vir Derik Wolmarans by 018 464 7353 of stuur ʼn e-pos aan derik.wolmarans@hinterland.co.za.






Verwante Artikels

Verander Taal

English