Hinterland opname kommunikasie

  • 08 Januarie 2018
  • 1673
  •  Hinterland
  •  
  •  nuus




Beste Gewaardeerde Klant, 
Hinterland, ons kleinhandelsvennoot waarop ons kan staatmaak, wil homself graag herskep en sy dienste verbeter. Ten einde te verseker dat Hinterland u verwagtinge volhoubaar sal oortref, benodig ons terugvoering vanaf ons gewaardeerde klante.

Deel asseblief u opinie met ons deur die kort opname te voltooi via hierdie skakel:



Die opname behoort nie meer as 10 minute te neem om te voltooi nie!

Instruksies:
  • Klik op die skakel
  • Selekteer u taal voorkeur aan die boonste regterkanste hoek van die skerm (Engels of Afrikaans)
  • Voltooi alle vereiste vrae gemerk met ‘n *
  • Maak seker u klik op “volledige opname” aan die einde van die vraelys

Na voltooiing van die opname, sal u outomaties kwalifiseer vir 'n kompetisie waarin u een van vyf R200 Hinterland koopbewyse kan wen. Laai die kompetisiereëls af

Die opname kan tot 31 Januarie 2018 voltooi word. 

Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoering en deelname.

Vriendelike groete







Verwante Artikels

Verander Taal

English