Besparings in die kol met Hinterland se Kolskootpromosie

  • 13 Mei 2021
  • 1218
  •  
  •  
  •  nuus



Vanaf 14 Mei tot 5 Junie kan jy afslagpryse geniet op verskillende produkreekse, waaronder wapens en teleskope, vleisverwerkingstoerusting, buitelewe, skoene en klerasie, dieregesondheidsprodukte en selfs motorsorgitems! 

En die beste nuus van alles? Jy kan óf een van die 39 deelnemende takke besoek óf die promosie vanuit die gerief van jou leuenstoel besigtig: https://joom.ag/jxPI. Sien jou by Hinterland, want alles kan wag as daar ʼn Hinterlandpromosie is!





Verwante Artikels

Verander Taal

English