Hinterland Fuels in volle swang vanaf 1 Mei 2018

  • 25 April 2018
  • 855
  •  
  •  
  •  hinterland




1. Direkte diesel verkope word nie hierdeur geraak nie.
2. Rekening aankope word ook geensins beinvloed nie.

Vir ons klante is daar dus geen tasbare verandering in die manier hoe ons brandstof transaksies hanteer nie.  

Die enigste merkbare verskil is dat die brandstof aankope nou op n aparte faktuur as winkel of ander tak aankope hanteer word om die transaksies te skei.
 
Nader asb die takbestuurder as u enige navrae het.






Verwante Artikels

Verander Taal

English