Nominasie vir Hinterland Klerksdorp vulstasie

  • 14 Oktober 2019
  • 330
  •  
  •  
  •  nuus



Die genomineerdes se name word in die plaaslike media gepubliseer waarna die algemene publiek die geleentheid het om vir hul gunsteling Vulstasie te stem.
 
Ons neem dus die vrymoedigheid om al die Hinterland personeel sowel as die personeel van die Senwes Groep uit te nooi om asseblief vir die Hinterland Vulstasie te stem.

Die stemme word per SMS uitgebring en die prosedure is soos volg:
 
Stuur ‘n SMS aan; 35359 met die volgende inligting:
BPS Hinterland Petrol Station
Let asseblief daarop dat die koste verbonde aan die SMS – R 3,00 per SMS beloop.
Die sluitingsdatum om u stem uit te bring is: 10 November 2019.
Die wenner van die toekenning se naam sal in die Klerksdorp Record, op die OFM Radiostasie en op Star FM bekend gemaak word, wat positiewe reklame ter ondersteuning van ons besigheid is.


Dankie vir jou stem – dit kan die verskil maak!






Verwante Artikels

Verander Taal

English