Opgradering van Hinterland Bloemfontein Vulstasie

  • 31 Mei 2018
  • 783
  •  
  •  
  •  hinterland




Die doel is om ‘n  beter aanbod vir ons klante daar te stel en die toerusting te moderniseer vir u gerief.

Sluit: Sondag, 3 Junie 2018  
Heropen: Maandag, 13 Augustus 2018

Vir die interim tydperk sal ‘n tydelike bogrondse dieseltenk op die parkeerterrein in bedryf gestel word, waar slegs 50PPM diesel, vir die opgraderingsperiode beskikbaar sal wees.

Ons bied verskoning aan u vir enige ongerief gedurende die tydperk en gee u die versekering dat die nuwe aanbod aan u vanaf Maandag, 13 Augustus 2018, verseker sal vergoed vir die ongerief wat u moes verduur.

Vir enige navrae kontak u plaaslike takbestuurder. 






Verwante Artikels

Verander Taal

English