- 01 Maart 2021
- Hinterland
- 358
Die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) raai alle veeboere aan om op hul hoede te wees vir haarwurm nadat dié veesiekte in al nege provinsies aangemeld is.
Lees Meer
- 12 Augustus 2020
- Hinterland
- 2330
Hinterland, die gesamentlike besigheid van AFGRI en Senwes se kleinhandelstakke wat in 2013 gevestig is, is in die proses om te ontbind. Die besluit, geneem deur die twee aandeelhouers, is gefundeer op die feit dat die twee landboubesighede se strategiese benaderings en sakemodelle wesenlik verskillend is.
Lees Meer
- 07 Januarie 2020
- Hinterland
- 2004
Die Hinterlandtak in Bloemfontein straal behoorlik na talle verbeterings en opgraderings by die tak vanaf einde 2018 tot einde 2019. Die nuutontwerpte tak is amptelik Donderdagaand, 28 November 2019 voor ‘n uitgelese geselskap geopen. Die eer om die amptelike lintknip-seremonie te behartig is deur Hinterland Bloemfontein takbestuurder, Lourens Brand en Hinterland operasionele bestuurder, Louis Lingenfelder waargeneem.
Lees Meer
- 08 Januarie 2018
- Hinterland
- 3874
Hinterland, ons kleinhandelsvennoot waarop ons kan staatmaak, wil homself graag herskep en sy dienste verbeter.
Lees Meer
- 24 November 2017
- Hinterland
- 3607
Moenie uitmis op groot dieselbesparings nie! Die 'Black Friday Diesel Promotion' sal jou 27 sent per liter op 50ppm en 23 sent per liter op 500ppm spaar.
Lees Meer
- 09 November 2017
- Hinterland
- 4950
Besoekers kan nou dieselfde vriendelike, plattelandse gasvrye koopervaring ook aanlyn beleef met verskeie produkreekse en aflewering tot by jou voordeur.
Lees Meer
- 19 September 2017
- Hinterland
- 3699
Hinterland het die lenteseisoen op 'n hoë noot afgeskop nadat die landboumaatskappy met 63 handelstakke, 56 vulstasies, 5 gerieflikheidswinkels en 1 supermark op 1 September hulle nuwe webblad lewendig gemaak het.
Lees Meer
- 05 September 2017
- Hinterland
- 3874
Hinterland is trots om die hoofborg van die Nasionale Interras Vleisbeeskampioenskappe @ALFA, die African Livestock Trade Fair 2017, te wees wat vanjaar vanaf 12 tot 14 September by die Afridome in Parys plaasvind.
Lees Meer
- 16 Augustus 2017
- Hinterland
- 3424
Dit het onder ons aandag gekom dat daar toenemende bedrog versoeke voorkom wat melding maak dat Hinterland se bankbesonderhede verander het.
Lees Meer
- 10 Julie 2017
- Hinterland
- 3900
Die nuutste Nedbanktak wat binne in ʼn handelstak geleë is, is op Donderdag, 29 Junie by die Hinterlandtak in Winterton geopen.
Lees Meer