In die media

Indien jy enige van Hinterland se mediadekking in die vorm van gesprekke op radio of televisie uitsendings gemis het, maak seker jy kom weer op datum met die nuutste nuus.

Hinterland op RSG Landbou

Weeklikse gesprekke op RSG Landbou waar kenners van Hinterland gesels oor maatskappynuus en tendense in die industrie.

Phillip Lee gesels oor hoe om winterlekke effektief aan te wend

Jan Serfontein gesels oor Hinterland se wapenafdeling

Derik Wolmarans gesels oor die uitfasering van 500ppm diesel

Daan Bronkhorst, Besturende Direkteur van Hinterland, vertel meer oor dié maatskappy

Phillip Lee gesels oor die Hinterland Interras-vleisbeeskampioenskappe

IN hINterland op Die Groot Ontbyt

IN hINterland se weeklikse gesprekke met kenners in die industrie oor sekere produkreekse wat Hinterland aanhou.




























Hinterland Korporatiewe DVD

Kyk na Hinterland se korporatiewe DVD vervaardig in beide Engels sowel as in Afrikaans.