Kennisname

  • 15 Julie 2021
  • 4375
  •  
  •  
  •  nuus



Aanduidings is dat dat binnelandse brandstof depots redelike voorraad hou, maar net gedurende die dag aflewer om sekuriteitsredes en dus nie streng by lei-tye sal kan hou nie.

Hinterland sal alle moontlike opsies benut om voorraad geredelik by vulstasies beskikbaar te stel en versoek ook klante om nie onnodige paniek aankope te doen nie.





Verwante Artikels

Verander Taal

English