Nuus Artikels


http://www.hinterland.co.za/media/Global/images/Hinterland/website/news/2020/01/Wapenimage1.jpg

Eksterne temperatuur se effek op ’n geweer se groepering

  • 02 Maart 2020
  •  
  •  525

Verskeie faktore het ’n effek op die groeperings wat jy met jou geweer kan skiet. In vorige artikels het ons gesien dat ammunisie se spoed en patroonlengte nie noodwendig ’n groepering tot gevolg sal hê nie. In hierdie uitgawe ondersoek ons die effek van eksterne temperatuur op ’n geweer se groepering.

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/Global/images/Hinterland/website/news/2020/01/Bloem_opening.jpg

Inkopie-ervaring soos min by nuwe Hinterland Bloemfontein

  • 07 Januarie 2020
  •  Hinterland
  •  636

Die Hinterlandtak in Bloemfontein straal behoorlik na talle verbeterings en opgraderings by die tak vanaf einde 2018 tot einde 2019. Die nuutontwerpte tak is amptelik Donderdagaand, 28 November 2019 voor ‘n uitgelese geselskap geopen. Die eer om die amptelike lintknip-seremonie te behartig is deur Hinterland Bloemfontein takbestuurder, Lourens Brand en Hinterland operasionele bestuurder, Louis Lingenfelder waargeneem.

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/Global/images/Hinterland/website/news/2019/10/SobaPrimarySchool.jpg

Skoliere spoggerig geklee op toer ná Hinterland Afrikaskop-borgskap

  • 28 Oktober 2019
  •  
  •  1019

Die Soba Primêre Plaasskool was onlangs op ’n twee-dag opvoedkundige besoek aan Durban en kon spoggerig lyk te danke aan Hinterland Afrikaskop wat die leerders uitgerus het met T-hempde, hoedjies, seilrugsakke, Hinterland-penne, -borrels en -sleutelhouers.

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/Global/images/Hinterland/website/news/2019/10/Klerksdorp_Fuels_nomination.jpg

Nominasie vir Hinterland Klerksdorp vulstasie

  • 14 Oktober 2019
  •  
  •  933

Hinterland Klerksdorp se Vulstasie is deur die Wesvaal Besigheidskamer genomineer vir die Beste Vulstasie 2019. Ons wens hul baie geluk met die nominasie!

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/Global/images/Hinterland/website/news/2019/09/Press_release.jpg

Alfa 2019 laat die rekords spat!

  • 30 September 2019
  •  Plaas Media
  •  875

ALFA 2019 was voorwaar ’n skouspel soos min. Die Afridome in Parys was van 17 tot 19 September vanjaar ‘n byenes van veegeleenthede waar liefhebbers en produsente van groot- en kleinvee hulle kon verlustig in die talle rasse wat daar uitgestal is. ’n Totaal van 5 813 besoekers het stalletjies besoek, diere besigtig en toegekyk hoe die room van die land se vee beoordeel is

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/global/images/hinterland/website/news/2019/05/press_release.jpg

Hoe Hinterland landbou transformeer

  • 06 Junie 2019
  •  
  •  1522

Die landbou-kleinhandelsomgewing was relatief konstant die afgelope ses jaar met baie min noemenswaardige veranderings. Elke landboumaatskappy wat ’n afdeling in die kleinhandel het, werk hard om uitdagings soos droogtes, landhervorming, ekonomiese veranderings en klimaat te trotseer.

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/global/images/hinterland/website/news/2019/02/fuel2.jpg

Opgradering van Potchefstroom Vulstasie

  • 11 Februarie 2019
  •  
  •  1930

Neem asseblief kennis dat ons vulstasie by die Hinterland Potchefstroom tak tydelik gesluit sal wees om opgraderings te doen aan die rybaan asook die geriefswinkel.

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/global/images/hinterland/website/news/2018/11/golf_day.jpg

Hinterland thanks its suppliers and raises over R100 000 for charity

  • 29 November 2018
  •  
  •  2015

Parys and Vaal de Grace Golf Estates were abuzz with activity on 23 November 2018 when Hinterland hosted to about 100 of its suppliers for a full day of fun on the Golf course.

Lees Meer


http://www.hinterland.co.za/media/global/images/hinterland/website/news/2018/09/alfa_pic.jpg

ALFA 2018 BELOOF VEE-HOOGTEPUNTE SOOS MIN

  • 07 September 2018
  •  Plaas Media
  •  1943

Die African Livestock Trade Fair (ALFA) is gebaseer op ’n aantal prioriteitsprojekte. By vanjaar se ekspo, wat van 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind, dien hierdie projekte as die pilare waarop talle spesiale geleenthede, kompetisies, werkswinkels en toekennings.

Lees Meer


https://www.hinterland.co.za/media/Global/images/hinterland/website/news/2018/08/garden.jpg

Wenke vir die beheer van onkruid in jou tuin

  • 21 Augustus 2018
  •  Sponsored
  •  3160

’n Onkruid word beskou as ‘n ongewenste of onestetiese plant in ‘n sekere konteks, bv. in jou tuin. Dit wil sê die plant groei waar ons dit nie wil hê nie, of waar dit ekonomies skade doen. ’n Roosboom in ‘n mielieland sal dus in hierdie geval as ‘n onkruid beskou word.

Lees Meer