Landbou Besigheid Bestuurders

Die Landbou Besigheid Bestuurders is Hinterland se spreekwoordelike “voete op die plaas” en werk midde die landboumark waar hulle besigheidsvennoot optree vir produsente. Hierdie Landbou Besigheid Bestuurders help produsente met hul finansiering en insette soos onder andere brandstof, kunsmis, saad & chemiese insette en diens uiteindelik die produsent se totale kredietfasiliteit.