HINTERLAND FUELS

Hinterland Brandstofbeloningsprogram

In moeilike tye wanneer brandstofpryse rekordhoogtes bereik, het Hinterland Fuels en Agri Credit Solutions (ACS) saamgespan om TERUG TE GEE AAN HUL GEWAARDEERDE KLANTE. Danksy 'n dinamiese samewerkingsooreenkoms tussen Hinterland Fuels en ACS, kan JY as gewaardeerde klant nou kwalifiseer vir maandelikse afslag op brandstof, gekrediteer tot jou ACS-genomineerde rekening. Registreer nou om afslag te verdien op elke liter petrol of diesel wat by alle deelnemende Hinterland Fuels-vulstasies gestort word. Hinterland, herontdek dit wat saak maak!


Registreer vir die ACS beloningsprogram

Registreer vir die Hinterland Fuels beloningsprogram

Hoe om ʼn pinkode vir jou rekening te skep

Jou pinkode te bestuur