WINKEL
WERF & STOOR
Die Inset Bemarkers is Hinterland se spreekwoordelike “voete op die plaas” en werk midde die landboumark waar hulle besigheidsvennoot optree vir produsente. Hierdie Inset Bemarkers help produsente met hul finansiering en insette soos onder andere brandstof, kunsmis, saad & chemiese insette en diens uiteindelik die produsent se totale kredietfasiliteit.
Bemarkingsbestuurder
Louis Lingenfelder - 083 378 8843
Please note that this inquiry will be sent to the business unit you select from this dropdown.